Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die kind se Bybel 1957. Boek is in n swak kondisie met penmerke, stempels en vlekkies.Een van die bladsye is 'n kwart afgeskeur.Dit lyk ook of daar n bladsy of twee weg is. Maak asb seker dat jy tevrede is voor jy 'n bod insit.