This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2187

Similar products

Die Kind van versoening -- Francine Rivers
R45
Die ontsondiger deur Francine Rivers
R45
Eggo in die Duisternis : Francine Rivers
R50
Die Priester - Francine Rivers
R35

Die Kind van versoening -- Francine Rivers

Secondhand
R45.00
Closed 30 Apr 24 19:31
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 30 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
MMWC
Bob Shop ID
611595030

Toestand : Goed.

Eerste uitgawe, CUM, 1998, Groot-formaat Sagteband - Roman - 303pp.

Dynah Carey was n gelukkige jong vrou: verloof aan n wonderlike man, haar ouers se oogappel en n getroue kind van God. Toe, in één afgryslike, vreeswekkende oomblik, gebeur die ondenkbare, die onvergeeflike, die ergste wat met enige vrou kan gebeur ... en Dynah se perfekte lewe spat aan skerwe.

Haar toekoms word onherroeplik verander en haar familie word uiteengeruk. Haar skynbaar rotsvaste geloof word tot die uiterste beproef wanneer sy die moeilikste en belangrikste keuse van haar lewe moet maak. Met n meesleurende skryftrant skep Francine Rivers n spannende, boeiende verhaal wat vir die leser algaande n werklikheid word.

DIE KIND VAN VERSOENING gee n nuwe perspektief op een van die mees omstrede onderwerpe van ons tyd. Die leser word saamgevoer op n onstuimige golf van n ondervinding wat denkwyses verander en elkeen noop om standpunt in te neem oor die wonder van die lewe.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Stone Kiss -- Faye Kellerman
R27
The First Emperor of China -- R. W. L. Guisso, Catherine Pagani, David Miller
R58
The Strange Case of Dr Jekyll and Mr Hyde & Travels with a donkey -- Robert Louis Stevenson
R48
Varswaterhengel in Suid-Afrika -- B. J. Engelbrecht
R59