| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
'n Mooi kopié met pragtige volkleur illustrasies deur José Pérez Montero.
Die binnekant is skoon en sonder inskrywings. Daar is 'n 5cm-lange skeur in die vou van die voorste blou skutblad (sien foto).
Uitgewer: Christelike Uitgewers Maatskappy
Taal : Afrikaans
Hardeband : 399 bladsye
Afmetings : 245 x 165 x 40 mm (L x B x D)
Toestand: tweedehands