Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Byna 300 onvergeetlike stories van die Bybel word op dramatiese en aanskoulike wyse deel van kinders se lewens. Die kleurvolle illustrasies maak die gebeure vir die kind aangrypend werklik en boei sy aandag van die eerste tot die laaste bladsy. Die stories bly ook deurgaans getrou aan die Skrif, en by elkeen word toepaslike Skrifverwysings gegee. In "Die Kinderbybel" word die mooiste stories van die Bybel boeiend oorvertel sodat elke kind dit sal verstaan en onthou.
Kategorie: Kinders
SKU: 1868294412
Skrywer: Anne De Graaf
Taal: Afrikaans
Grootte: 245 mm x 170 mm x 37 mm
Bladsye: 408
Formaat: Hardeband
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy