Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Uys van der Hoven, Nico Nel
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Beleef 'n jagtog saam met diamant-smokkelaars op 'n hotel se werf, kom hardloop kaalvoet saam met die polisie aflos op Liideritz se sout-pan, ry saam met die Bont Louws 'n driedem in Namakwaland en vind meer uit oor die genadedood binne huweliksverband.
Stel vas wat gebeur met 'n argitek se pony-tail by 'n skaapbraai, ontmoet die vark Samuel Swart en ontdek watter skokkende goed gesê word op die sterfbed in die aangesig van die dood. Woon saam met ses mense 'n begrafnis in die Karoo by en leer hoe vang stadsjapies snoek.
Hierdie stories en nog meer word meesterlik deur Nico Nel van Maak 'n Las-faam en Uys van der Hoven as vrugte van hulle fotostatiese breine aan die leser vertel. Hulle het mekaar in 1976 onderstebo ontmoet, toe beide in die regte studeer en daarna in die verkeerde gedwaal het. Hierdie boek, wat geskik is vir die hele gesin, is gelukkig in Afrikaans en nie in Latyn Spes, soos aanvanklik beplan was nie.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.