Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Die Kinders Van Kain
Sub Title:
Author: S.V.Petersen
Publisher:
Year:
ISBN:
Summary: S.V. Petersen (1914-1987) was 'n skoolhoof van die Hoerskool Spes Bona in Athlone in Kaapstad en 'n Afrikaanse digter en skrywer. Hy was een van die eerste bruin mense wie se gedigte en prosa gepubliseer is. Na 'n lang stilswye publiseer hy weer vanaf 1960 gedigte in 'Die kinders van Kainᅮ, 'Suiderkruisᅮ, 'Nag is verbyᅮ en 'Laat kom dan die windᅮ. Die beste verse in hierdie bundels gee pittige uitbeelding van stadstipes, terwyl die versetverse teen rassediskriminasie ook baie sterker opklink.[3] 'Die kinders van Kainᅮ[4] se titel verwys reeds na mense wat uitgesluit word uit die samelewing. Die bundel toon reeds in onderdele vooruitgang op sy eerste twee bundels en verteenwoordig in sy uitbeelding van die verbittering, swaarmoedigheid en eensaamheid van die bruin mens 'n belangrike stem in die Afrikaanse digkuns. Groei kan veral gesien word in die soberder en minder krampagtige segging in meeste gedigte, terwyl 'n groter aantal gedigte in hulle geheel suiwer is. Mooi gedigte is onder andere 'Kinders van Kainᅮ (waar die lot van die verskoptes gekontrasteer word met die belofte van die nuwe dag)
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa (generally delivered within 1-2 business days of dispatch). Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.