Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Johan and Nina Smit
DIE KLASSIEKE KINDEBYBEL STORIEBOEK vertel deur JOHAN & NINA SMIT
Extra Large Hardcover ;
Die klassieke Kinderbybel-storieboek is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser jonk of oud se verbeelding mekaar ontmoet.
Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories saam met Alan Parry se aangrypende klassieke illustrasies belowe maklik-om-te-lees-stories tesame met n insiggewende Bybellees-ervaring.
Die 200 stories in Die klassieke Kinderbybel-storieboek bied Bybelse waarhede deur n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer n kind se verbeeldings