Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe, eerste druk van die fotograaf Paul Alberts se eerste boek. Teks deur Abraham H.De Vries.
Tafelberg, 1977. Hardeband (linne) met stofomslag, 56 bladsye. Baie goeie toestand. Die stofomslag se rante is effens verweer met klein skeurtjies. Minder as 1kg.