Die Klein Karoo 'n Legkaart - Teks: Abraham H. de Vries Foto's: Paul Alberts
Secondhand
1 was available
R10.00
minimum increment
R210.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die Klein Karoo 'n Legkaart met teks deur Abraham H. de Vries en foto's deur Paul Alberts - Tafelberg-Uitgewers -1977, eerste druk - 29pp teks + 56 swart en wit foto's - Hardeband met stofomslag in goeie toestand - Intern soos nuut.
Woord en beeld smelt soms saam om resonansie aan mekaar te gee. Dan begin landskappe en bergtoppe sing, verweerde oppervlakke van mure en ou huise praat; dan ontlok name beeltenisse, of roerlose gesigte vertel van 'n landstreek en sy mense.
Die Klein Karoo verteenwoordig twee heel persoonlike sieninge van 'n landstreek. Maar so duidelik weerklink woord en beeld hier in mekaar dat dit eindelik een stem is wat die leser bybly - die van die Klein Karoo.