| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
In die agterkamer van 'n plattelandse dokterspraktyk l 'n polisieman ylend van die koors. Kort-kort maak die dokter hom van sy pasinte los om na die koorsige man om te sien. Dit is dan dat hy die logge man se deliriese geswymel aanhoor. Wat s hy? Wie is hierdie sidderende homp vlees? Die dokter se verbeelding neem die loop. En langs die verbeelding l die fantasie. En langs die fantasie l die vrees.