Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Passie onder die Franse sterre Toe Cérie Château Monet erf, besluit sy om daar te bly. Hier is sy geliefd en haar geheim is veilig. Arthur Arenberg, n welgestelde hertog en Cérie se lojale jeugvriend, is bereid om met Cérie trou om haar teen haar pa te beskerm. Warrick is op sy gelukkigste op sy ouers se wildsplaas in Suid-Afrika. In Frankryk vir n kursus, lei n motorongeluk hom na Cérie se deur. Waar lê Cérie se toekoms? In Frankryk as Arthur se vrou of in haar geboorteland saam met Warrick?
ISBN: 9781779870476
Pages: 188
Paperback
LAPA, 2024
Good condition
B25.2