Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pragtige en skaars storieboek met twee-en-sestig uitgesoekte kleuterstories vir voorlees en self-lees.
Boek is in baie goeie toestand, stewig en skoon. Daar is kleefbandvlekke aan binnekant van die boekomslag, en die band is op een plek (by die titelblad) losgetrek, seen foto. Die titelblad het ook plakskade gekry wat op dieselfde foto sigbaar is.
Uitgewer : Human & Rousseau
1e Druk, 1966
Taal : Afrikaans
Hardeband : 237 bladsye
Afmetings : 235 x 160 x 25 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.55 kg
Toestand: Gebruik