Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Kluisenaar deur Ebba Pauli, uit die Sweeds vertaal deur Hymne Weis, Handtekening van Hymne Weis op die skeiblad, Hardeband met stofomslag, 251bls., uitgegee deur van Schaik in 1950, ligte Waterskade aan die onderste kant van die boek die hele boek deur, die leesbaarkeit word nie beinvloed nie.