Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Koerier. Soos nuut.
'n Lekkerlees-novelle oor die lewe van Jean-Pierre Pellisier, een van die eerste Franse sendelinge in Suid-Afrika. Hy voel geroepe om die gevreesde Mzilikazi te gaan opsoek, en word so amper sy skoonseun deur die gekonkel van dr John Philip, groot kokkedoor van die Britse Sendinggenootskap.
In 2005 uitgegee deur Bienedell Uitgewers, Pretoria.
Toestand: Baie goed, soos nuut.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm