R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 13 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Pieter Fourie se Die Koggelaar (1988), is 'n belangrike drama in sy oeuvre en een wat talle teoretici reeds geresenseer en bespreek het. Die meeste van hierdie besprekings het gefokus op Boet Cronje as die protagonis in hierdie drama en het hoofsaaklik die temas van rassisme, chauvinisme en Afrikanernasionalisme, soos uitgebeeld in hierdie drama, ondersoek. In my ekokritiese lesing van die drama beweeg ek weg van 'n oorwegend mens-gesentreerde benadering en probeer eerder aantoon dat die karakters in hierdie drama in 'n spesiale verhouding staan tot die Karoo-landskap, die diere, aarde en God; m.a.w. die interaksies en interafhanklikheid van die onderskeie 'wereldeᅮ word uitgelig. Die koggelaar - Pieter Fourie. HAUM-Literer 1988. ISBN 9780798622998