Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boet Cronje is hardkoppig arrogant en ontken dat sy bruin regterhand op die plaas eintlik sy halfbroer is. Maar met God as vennoot n familieplaas en n erfgenaam lyk die toekoms vir Boet aanvanklik belowend. n Langdurige droogte en die dood van sy seun laat hom egter in opstand teen God kom.
TITLE: Die koggelaar
AUTHOR: Pieter Fourie
SKU: 9780624084297
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 18/04/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 80
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 130 mm x 198 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr