Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Kommunisme Fabel en Feit
Deur W.G. Pretorius, Uitgegee deur Voortrekkerpers 1968, eerste druk, harde band met stofomslag, naam van vorige eienaar, cello-tape merkie op die binnekant van die buiteblaaie (vorige omslag), Voorwoord deur Generaal-maj. H.J. van den Bergh, 399 bls, goeie toestand,