| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

Goeie en skoon toestand met effens verweerde stofomslag. (Sien ook foto's). Vloeistofvlekkie aan onderste regterpunt van die bladsye. 175 p. Eerste druk 1977. Baie skaars en uiters gewild onder versamelaars. [Posgeld in Suid-Afrika is R25.00]