Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe boek, sagteband. Die Konsentrasiekamp van Irene deur Johanna Brandt, 112 bls. Die besonderse boek handel oor Johanna Brandt se verblyf in die Irene konsentrasiekamp. As verpleegster het sy gepoog om die lot van die gevange vrouens en kinders te verlig. Die boek het in 2002 vir die eerste keer in Afrikaans verskyn. Die boek is uit Hollands in Afrikaans vertaal deur Dr JP Botha.