This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27330

Similar products

Die godsdienste van die wereld
R40.00
Hoekom Nies U Nie? | Karin Konsentrasiekamp (Karin Bredenkamp)
R180.00
Manikiniki deur Santa Nel(pragtige skaars boekie/konsentrasiekampe)
R99.00
In die Konsentrasiekamp - Jeugherinneringe / Van Zyl
R300.00
Die Konsentrasiekampe - Otto
Sold

Die Konsentrasiekampe - Otto

1 was available / new
R160.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
197030115

2015 sagteband nuut met 213 bladsye. R45 posgeld in SA. Ook binne Bethulie, Bloemfontein, Bothaville, Brandfort, Colenso, De Wet, Dullstroom, Groenpunt, Harrismith, Heidelberg, Heilbron, Hobhouse, Irene, Johannesburg, Klerksdorp, Norvalspont, Potchefstroom, Winburg, Oranjerivierkoloniekamp, Howick, Mafikeng, Kroonstad, Merebank, Vryburg, Volksrust, Lydenburg, Transvaal, Vereeniging.......Teen die einde van die Anglo-Boereoorlog was terme soos "misdaad teen die mensdom", "oorlogsmisdadigers", volkemoord" en "etniese suiwering" begrippe wat nog ver in die geskiedenis le. Bykans 'n kwart van die konsentrasiekampbevolking het gedurende agt maande in 1901 daar omgekom. Aan die iende van die oorlog sou 29 000 afrikaners, waarvan 22 000 kinders, en moontlik soveel as 18 000 swart mense hulle einde in konsentrasiekapker-howe vind. Die sterftes in die kampe, hele dorpe wat verwoes is, die platteland wat grootskaals ontvolk is, en die vrees dat die "hele Afrikaanse volk kan uitsterf", sou uiteindelik tot die Vrede van Vereeniging lei. Die konsentrasiekampe het in die hart van die Afrikaner 'n vuur van verbittering aangesteek wat dalk nooit geblus sal word nie. As al die smart, smaad en verbittering wat die Afrikaner in sy ganse geskiedenis gely het, lankal vergete sal wees, sal daardie vuur nog vlam, want dit het " 'n merk vir die eeue gebrand op ons volk"(Leipoldt).

Recently viewed

See more
45% OFF
1Pc Blue For iPhone XR Silicone Matte Phone Case
R130.00 R235.00
25% OFF
Amazing Spider-Man (1998 2nd Series) #669A rare old collectable
R144.00 R192.00
IOLITE - BLUE VIOLET OCTAGON FACET - 0.29cts
R52.95 No bids
BAKERS Tiny Bears Biscuits tin as per photos
R45.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

A+ Seller
14 Sep 2015