This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren25170

Similar products

Die maatskaplike versorging van die kind in die kinderinrigting
R30
Pluk vir my `n kosmos - Ben & Andriëtte Otto soos vertel aan Maretha Maartens
R79
In die begin was die woord
R40
Emily Hobhouse deur Annette Terblanche(Anglo-Boereoorlog/ konsentrasiekampe)
R99

Die Konsentrasiekampe - Otto

New
R160.00
Closed 2 Dec 15 21:21
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
209838003

2015 sagteband nuut met 213 bladsye. R45 posgeld in SA. Ook binne Bethulie, Bloemfontein, Bothaville, Brandfort, Colenso, De Wet, Dullstroom, Groenpunt, Harrismith, Heidelberg, Heilbron, Hobhouse, Irene, Johannesburg, Klerksdorp, Norvalspont, Potchefstroom, Winburg, Oranjerivierkoloniekamp, Howick, Mafikeng, Kroonstad, Merebank, Vryburg, Volksrust, Lydenburg, Transvaal, Vereeniging.......Teen die einde van die Anglo-Boereoorlog was terme soos "misdaad teen die mensdom", "oorlogsmisdadigers", volkemoord" en "etniese suiwering" begrippe wat nog ver in die geskiedenis le. Bykans 'n kwart van die konsentrasiekampbevolking het gedurende agt maande in 1901 daar omgekom. Aan die iende van die oorlog sou 29 000 afrikaners, waarvan 22 000 kinders, en moontlik soveel as 18 000 swart mense hulle einde in konsentrasiekapker-howe vind. Die sterftes in die kampe, hele dorpe wat verwoes is, die platteland wat grootskaals ontvolk is, en die vrees dat die "hele Afrikaanse volk kan uitsterf", sou uiteindelik tot die Vrede van Vereeniging lei. Die konsentrasiekampe het in die hart van die Afrikaner 'n vuur van verbittering aangesteek wat dalk nooit geblus sal word nie. As al die smart, smaad en verbittering wat die Afrikaner in sy ganse geskiedenis gely het, lankal vergete sal wees, sal daardie vuur nog vlam, want dit het " 'n merk vir die eeue gebrand op ons volk"(Leipoldt).

More from this seller

View all
R30 shipping
ERMELO 1880-1980 Dr. R.T.J. Lombard
R100
R30 shipping
Die volledige bakboek / Heilie Pienaar
R100
R30 shipping
Die Slag van Vetrivier 4-5 Mei 1900 - Pieter Labuschagne
R140
Maasdorp se drie musketiers - Blakemore
R45

Customer ratings: 1 ratings

Order arrived neatly packed and courier delivered . Good service & prompt. Recommended
11 Dec 2015