| Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
tweede uitgawe 1983 hardeband met stofomslag 96 bladsye, die stofomslag is effens verweer - paar merkies, klein skeurtjies en n ou prysplakker op die agterkant, die hardeband is goed,naam voor in boek, een of twee vlekkies in boek, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending
