Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ou skoolhandboeke - potlood aantekeninge in die boek
Hardeband - baie goeie toestand
1969 (3de) druk
"Ja, dis die verhaal van 'n koperkanon. Die kanon was 'n volmaakte replika van die wat in Napoleon se dae gebruik is. Net baie kleiner. Agt duim lank, vier duim hoog, van boekenhout en met egte koperbeslag. Maar dis ook die verhaal van Karlsvlei se mense. Die mense van Ons-straat en die kinders van Oumatjie Delport"