Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Die Koperkanon
Sub Title:
Author: Mikro
Publisher:
Year:
ISBN: 9780627000072
Summary: Dis die verhaal van 'n koperkanon. Die kanon was 'n volmaakste replika van die wat in Napoleon se dae gebruik is. Net baie kleiner. Agt duim lank, vier duim hoog van boekenhout en met egte koperbeslag. Maar dis ook die verhaal van Karlsvlei se mense. Die mense van Ons-straat en die kinders van Oumatjie Delport. Hulle was nie haar bloedkinders nie maar tog haar eie, omdat sy hulle liefgehad het. Die wesies, die hardvogtiges, die verstotelinge en die eensames - almal. Met 'n woordkarigheid wat telkens opnuut bewonder moet word, vertel Mikro van hierdie mense en jy besef weer eens: Hier het jy te make met 'n meester van die vertelkuns. Want gaandeweg en ongemerk word die leser ook 'n Karlsvleier
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition for resale. Please ask questions if you need more details on an item's condition.