Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband. 450 p. Pragstuk van 'n boek oor die wel en weë van Ottosdal se mense. Ware verhale met baie biografiese inligting. Elke genealoog en historikus behoort dit in sy/haar versameling te hê. Posgeld R20.00 gewone pos.