Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Korrekte Woord - Afrikaanse Taalkwessies deur HJJM van der Merwe (2e verbeterde opl 1968). A5, hardeband met stofomslag, 324 bls. Stofomslag redelik verweer met waterskade. Boek binne in leesbare toestand - waterskade op stofomslag het bladsye van boek onder gevlek op eerste 15 bladsye agterste 18 bladsye. Als goed leesbaar.