Die Kos Revolusie: 'n Bord Kos kan die Wêreld Verander
Secondhand
1 was available
R150.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die kosrevolusieis deels 'n wetenskaplike riller en deels 'n kookboek vol heerlike resepte, maar die hoofdoel is om jou lewe te verander deur jou te leer hoe jy met jou eetgewoontes beheer kan neem oor jou gewig en gesondheid.n Wetenskaplike,voedingskundigeen tweeatletiese sjefs die baasbrigade agter Die Kosrevolusie het voorwaardie ekstra myl gestap en in sommige gevalle gedraf! deur die mynveld van voedingswetenskap en selfeksperimentering. Die onthullende standpunte en watertand resepte in hierdie boek is enersyds die resultaat van hulle ervarings enandersyds van oorweldigende wetenskaplike bewyse.