| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
R200Mitja wou nie sy hele lank op sy geboortedorpie bly nie, Selfs Irna se pogins om hom tuis te hou, kon voor die aantrekkingskrag van die onbekende vertes nie slaag nie. Verl nie toe Jermak, die hoofman van die Kosakke, onverwags by haar vader kom kuier nie.Mitja oorreed Jermak omhom saam te neem terug na die Kosakke toe.