Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Choose to Bid on Novel written by Sarah du Pisanie, starting at only R1 - 00!
Description:
Isa, 'n Hollandse weeskind, word op twaalfjarige ouderdom aan 'n herbergier in die Kaap de Goede Hoop verkoop. Tydens die seereis daarheen vergaan die skip en sy verspoel op 'n verlate strand uit. Die Ouni's, 'n nomadiese stam, kom op haar af en die vorige hoofman se vrou, die dierbare Nina, neem haar aan en maak haar groot soos haar eie kind.
Ses jaar later kom hulle tydens hulle omswerwinge af op twee ontdekkingsreisigers, Gerrit en Pieter van Reenen, wat in opdrag van die goewerneur die landstreek gaan verken het. Nina, wat dink dat hulle gode is wat haar 'godekind' kom opeis, gee haar vir hulle, en in ruil kry sy 'n hand vol krale by Gerrit.
Wat gebeur verder? Bid op hierdie boek en vind uit!
The Novel is in a very good condition.
It's a Hardcover.
ISBN: 0-7993-2826-X
Any other question? Please ask.
*The money that I make on the items that I am selling will go towards my studies at SACAP (South African College of Applied Psychology), where I will study for a Diploma in Counseling and Communication.
*Also, please visit the rest of my items by clicking on the link under seller details.