Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1982 Uitgawes deur Tafelberg 3de druk. Harde Band boeke in goeie kondisie. Klassieke Langenhoven verhale. Illustrasies deur Cora Coetzee. Die Krismiskinders vertel die vehaal van Talie. Jantjie Muis en Jakob Slang bevat nog verhale soos Kootjie totjie en Die twee oorlosies ens.
Posgeld in Suid Afrika R35 Gewoon en R45 Verseker. Buitelands op aanvraag.