Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Kritzingers van St. Louis
Herinnerings aan Louis Jacobus Rudolph Kritzinger (1864-1942) en Sarah Sophia Maria Grobler (1876-1949)
Deur M.S.B. Kritzinger, Uitgegee deur J.L. van Schaik 1972, eerste uitgawe, sagte band, buiteblaaie effens vuil en kol tussen die agter bladsye, anders in goeie toestand, met fotos, 96 bls.