Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Kruger-Miljoene - D W Krüger
Sedert die Tweede Vryheidsoorlog het Suid-Afrika sy verhale oor die Krugermiljoene. Daar is al gegraaf, omgedolwe en gesoek in al vier windstreke van Transvaal. Tot onlangs as 1978 is 'n nasionale pad byna ondergraaf omdat die spesifieke plek aangewys is as dié plek waar die geheimsinnige bekoorlike 'skat' dan al die jare bewaar sou gewees het! Maar ... niks. Steeds bly die misterieuse miljoene die mens ontwyk.