Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut - Die Kruger Ultimatum A5, Sagteband, 125bls. Formeel het die Tweede Vryheidsoorlog, wat uiteindelik gelei het tot die ondergang van die twee Boere-Republieke na hul heldhaftige weerstand teen die Britse oormag, met die oorhandiging van die Kruger-Ultimatum n aanvang geneem. Die boek is in drie dele verdeel nl. Die Kruger Ultimatum; Die Afkoms van Paul Kruger en n Paar Boeke oor Paul Kruger.