Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Da Gama Uitgewers namens Die Nasionale Parkeraad van Suid-Afrika. Ongedateer. Hardeband. Groot boek, 168 bladsye met talle foto's. Goeie toestand. Die hardeband het merkies. Stempel van boekhandelaar voor-in. Naam en adres van vorige eienaar ingeskryf. Posgeld na enige plek in SA is R35.