Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Krugerwildtuin in Woord en Beeld
deur David Paynter met Wilf Nussey
Hierdie was die eerste werklik omvattende boek oor een van die wêreld se wonderlikste natuurbewaringsgebiede. Kopié is in goeie en stewige toestand. Bladsye is skoon en die teks en talle kleurfotos en -sketse is helder en skerp. Daar is effense vergeling aan die bladsyrante en 'n eienaarsinskripsie en datum wat met 'n swart merkpen doodgetrek is aan die binnekant van die skutblad.
Outeur : David Paynter met Wilf Nussey
Uitgewer : MacMillan Suid-Afrika
1e Uitgawe, 1e Druk, 1986
Taal : Afrikaans
Hardeband : 287 bladsye
Afmetings : 285 x 225 x 25 mm (L x B x D)
Item Massa: 1.32 kg
Toestand: Tweedehands