Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“DIE KRUIPENDE DOOD”
Die Swart Luiperd, No. 5 - Braam le Roux
Onderwyl Leon (ook bekend as die Swart Luiperd), Donker, Spikkels en Simson lekker besig is om te rus vir die aand tydens hul reis deur Oos-Afrika, word hulle aangeval deur sluipers. Hierdie insident lei gou tot ’n stryd om lewe of dood op die Eiland van Geraamtes, alvorens die geheim van die Kruipende Dood en die onheilige monnike daaragter ontmasker kan word.
Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.
• VORIGE UITGAWE/DRUK OF TERUG VANAF BOEKWINKEL •
Eerste uitgawe, tweede druk, 2013 | 102 bladsye.
ISBN: 978-0-9921916-6-5
•••