Die Krygsman

Die Krygsman

Secondhand 1 available
R40.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
D0811
Bob Shop ID
644546058

Skrywer: Francine Rivers

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

 

Francine Rivers se tweede boek in die Manne van geloof-reeks vertel die verhaal van Kaleb, 'n man van durf en daad wat harte aangevuur het. 'n Man van aksie wie se dapperheid lewens gered het. 'n Man van geloof wie se passie hom na God gedryf het.

Beste Leser

Hierdie boek is die tweede van vyf oor Bybelse geloofs-manne wat in die skadu van ander gedien het. Al was hierdie manne van Oosterse afkoms en het hulle in antieke tye geleef, het hulle verhale betrekking op ons eie lewe en op die moeilike kwessies waarmee ons vandag steeds worstel. Hulle was die pasaangeërs. Hulle was heldhaftig. Hulle het gewaag. Hulle het die onverwagte gedoen. Hulle het 'n uitdagende lewe gelei en soms foute gemaak; groot foute. Hierdie manne was nie volmaak nie, en tog het God hulle in sy oneindige genade in sy volmaakte plan gebruik om Hom aan die wêreld bekend te maak.

Ons lewe in moeilike, deurmekaar tye waar miljoene mense na antwoorde soek. Hierdie manne wys vir ons die weg. Die lesse wat ons by hulle kan leer, is vandag nog net so relevant as toe hulle duisende jare gelede geleef het. Hierdie manne het werklik geleef. Die verhale wat ek geskryf het, is op Bybelse gebeure gegrond. Vir 'n meer volledige verslag van Kaleb se lewe kan jy gerus na Numeri, Josua en die begin van Rigters gaan kyk.

Hierdie teks is ook 'n historiese roman. Die raamwerk is deur die Bybel voorsien, en ek het die feite wat daarin verskaf word, as basis gebruik. Die verhaal is verder uitgebou deur handeling, dialoog, interne motiverings en selfs addisionele karakters wat met die Bybelse gebeure ooreenstem. Ek het te alle tye aan die skriftuurlike boodskap getrou probeer bly, en slegs byvoegings gemaak wat sal help om ons begrip van die boodskap uit te brei.

Aan die einde van elke boek is 'n kort studiegedeelte ingesluit. Die uiteindelike gesag oor die mense van die Bybel berus by die Bybel self. Ek wil jou aanmoedig om dit te lees om 'n dieper insig te verkry. En ek bid dat wanneer jy die Bybel lees, jy bewus sal word van die deurlopendheid, koersvastheid en die bevestiging van God se plan vir die mensdom, 'n plan wat jou insluit.

Kaleb het God se opdrag in Deuteronomium 6:5 uitgeleef: "Jy moet die Here jou God liefhê met hart en siel, met al jou krag." Mag ons hierdie selfde passie en oorgawe toon in ons navolging van ons Here en Verlosser, Jesus Christus.


Description of book condition:

New  Brand new and unread book.

As New  A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good  Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good  Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair  Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn  Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.


Add to cart

Recently viewed

See more
The Bosasa Billions by James-Brent Styan and Paul Vecchiatto
Secondhand
R150.00
Boeing 707 Qantas Cargo -1/400 Scale (AeroClassics)(ACN7099)(TAS4555)
Secondhand
R650.00
OEM Mass Air Flow Meter Sensor 22680-AA420 22680AA420 197500-0060
New
R777.00
1Ps Grey For Samsung Galaxy A50 Phone Cases
New
R207.00 No bids

Similar products

Die Tyd van die Klippe
Secondhand
R100.00
Die mammies, die pappies, die hondjies, die katjies - Jeanette Ferreira
Secondhand
R45.00
Kniel Krygsman - Van Wyk, At
Secondhand
R280.00
Uit die ander Wereld Die Bergstroom Ruis Merk van die Akkedis Die Hand wat die Spykers ingeslaan het
Secondhand
R150.00