R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die kwart-voor-sewe-lelie - Eleanor Baker - Human & Rousseau - 1988, eerste uitgawe - 159pp - Hardeband met stofomslag soos nuut - Intern skoon.
Posgeld en verapkking R28.00
Ek het jou al vertel van my naam,’ Sê Iris, die sentrale figuur in hierdie bekoorlike roman,. . . “ek glo ek sal eendag blom.” Eleanor Baker skryf hier met ‘n Iigte, satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en weë van ‘n gesin, plus hardgebakte huishulp, plus “Hollandse” hond, plus beskermengel wat self nie sonder ‘n humorsin is nie.
Dis karakters wat leef hierdie. Mens glo nie net aan hulle nie, jy hou van hulle. En in hul doen en late sien jy, met ‘n glimlag, baie van jouself en die tyd waarin ons ons bevind.
Die kwart-voor-sewe-Ielie is ‘n knap gestruktureerde werk en een van die genotvolste Afrikaanse romans in jare