Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Die kwevoel kommando (JH van Dyk)
Sagteband tussen A4 en A5 formaat. Geen inskrywings. Skoon en netjies.
Oranjewerkers promosies 1988
Seuns wat manne was. 'n Verhaal uit die Tweede Vryheidsoorlog
"Baie van die gebeurtenisse wat in hierdie verhaal beskryf word, berus op wat werklik in die driejarige oorlog tussen Boer en Brit, 1899-1902, plaasgevind het..."
194pp
Boer, Afrikaner, Anglo Boereoorlog, Tweede Vryheidsoorlog, geskiedenis verwant.