Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Isak Burger
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Wat gebeur voor n mens sterf?
Daar kom n laaste paar oomblikke, n laaste vyf minute in elke mens se lewe op aarde. Of ons daarvan bewus gaan wees, weet ons nie. Ook nie of ons in pyn of in angs gaan verkeer nie. Wat wel seker is, is dat daar n laaste vyf minute gaan wees en dan die dood. En dan?