This item has closed with no items sold
View other items offered by Rambob521

Similar products

Die stormwalvis in die winter - Benji Davies
New
R190.00
SCARCE!! "STEMME UIT DIE VROUEKAMPE" 1925 + DIE GROOT KWILT
Secondhand
R1,500.00
Die houtswaan
Secondhand
R100.00
61% OFF
DIE DERDE GRAF
New
R195.00 R500.00
Die Laaste Afrikaner Leiers - Hermann Gilomee Die Laaste Afrikaner Leiers - Hermann Gilomee Die Laaste Afrikaner Leiers - Hermann Gilomee Die Laaste Afrikaner Leiers - Hermann Gilomee Die Laaste Afrikaner Leiers - Hermann Gilomee Die Laaste Afrikaner Leiers - Hermann Gilomee
Die Laaste Afrikaner Leiers - Hermann Gilomee Die Laaste Afrikaner Leiers - Hermann Gilomee Die Laaste Afrikaner Leiers - Hermann Gilomee Die Laaste Afrikaner Leiers - Hermann Gilomee
Die Laaste Afrikaner Leiers - Hermann Gilomee
+2
Closed

Die Laaste Afrikaner Leiers - Hermann Gilomee

Secondhand 1 was available
R140.00
Shipping
Free shipping is available from Rambob for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
DLALHG
Bob Shop ID
640157535
Die gevierde historikus Hermann Giliomee beskou die val van wit regering in Suid-Afrika uit n prikkelende nuwe hoek: Pleks van onpersoonlike magte, of die vindingrykheid van n onstuitbare weerstandsbeweging, beklemtoon hy die rol van die Nasionale leiers en hul uitgesproke kritikus, Van Zyl Slabbert. Wat het die laaste Afrikanerleiers, van Verwoerd tot De Klerk, aangevuur? Hoe het hulle sekuriteit, ekonomiese groei en wit bevoorregting probeer versoen met die eise van n immer meer uitgesproke swart leierskap en met foutiewe volkskattings?

In sy verkenning van elke leier se agtergrond, denke en persoonlikheid, neem Giliomee stelling in teenoor die idee dat Suid-Afrika in 1994 onafwendbaar op n ANC-oorwinning afgestuur het. Hoewel hy die belang van strukturele magte erken, argumenteer hy dat historiese toevallighede en die gehalte van leierskap die landspolitiek radikaal beïnvloed het.

Openhartige gesprekke met n magdom betrokkenes en talle primêre bronne werp dramatiese nuwe lig op sleutelmomente: Verwoerd se aanbod in 1950 aan stedelike swart leiers, die inval in Angola in 1975, die onverwagte deurbraak wat die arbeidshervormings moontlik gemaak het, Botha se geheime poging in 1984 om n ooreenkoms met die Sowjetunie aan te gaan, die agtergrond tot die rampspoedige Rubikon-toespraak, tronkgesprekke met Mandela, bosberade waar die kabinet taktiek beplan het en hoe die Nasionale Party in die onderhandelinge nie sy beloftes kon nakom nie.

Giliomee bied n prikkelende politieke geskiedenis. Eerder as om te veroordeel, probeer hy verstaan waarom die laaste Afrikanerleiers opgetree het soos hulle het, en hoekom hul eie beleid hulle uiteindelik in die steek gelaat het

Boek in redelike toestand. Oorspronklike fotos van boek vertoon. Fotos vorm deel van die beskrywing. Geen terug betalings nie.

Betaling binne 24 uur of transaksie sal gekanselleer word en item sal weer gelys word.


Recently viewed

See more
Pokemon Card - Gulpin 57/168 - Common - Sun & Moon Celestial Storm - NM
New
R15.00
320mm Pan Aluminium Fry Value Paf2032
New
R634.73
63% OFF
1Ps Black For Samsung Samsung Galaxy S23 Fe Phone Cases
New
R261.00 R710.00
VITAFORCE OLBAS OIL 10ML
New
R169.99