DIE LAASTE AFRIKANERLEIERS. Herman Giliomee DIE LAASTE AFRIKANERLEIERS. Herman Giliomee
DIE LAASTE AFRIKANERLEIERS. Herman Giliomee DIE LAASTE AFRIKANERLEIERS. Herman Giliomee

DIE LAASTE AFRIKANERLEIERS. Herman Giliomee

1 available / secondhand
R145.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
645375350

2013 sagteband met 460 bladsye in goeie toestand.

Die gevierde historikus Hermann Giliomee beskou die val van wit regering in Suid-Afrika uit n prikkelende nuwe hoek: Pleks van onpersoonlike magte, of die vindingrykheid van n onstuitbare weerstandsbeweging, beklemtoon hy die rol van die Nasionale leiers en hul uitgesproke kritikus, Van Zyl Slabbert. Wat het die laaste Afrikanerleiers, van Verwoerd tot De Klerk, aangevuur? Hoe het hulle sekuriteit, ekonomiese groei en wit bevoorregting probeer versoen met die eise van n immer meer uitgesproke swart leierskap en met foutiewe volkskattings?

In sy verkenning van elke leier se agtergrond, denke en persoonlikheid, neem Giliomee stelling in teenoor die idee dat Suid-Afrika in 1994 onafwendbaar op n ANC-oorwinning afgestuur het. Hoewel hy die belang van strukturele magte erken, argumenteer hy dat historiese toevallighede en die gehalte van leierskap die landspolitiek radikaal beïnvloed het.

Openhartige gesprekke met n magdom betrokkenes en talle primêre bronne werp dramatiese nuwe lig op sleutelmomente: Verwoerd se aanbod in 1950 aan stedelike swart leiers, die inval in Angola in 1975, die onverwagte deurbraak wat die arbeidshervormings moontlik gemaak het, Botha se geheime poging in 1984 om n ooreenkoms met die Sowjetunie aan te gaan, die agtergrond tot die rampspoedige Rubikon-toespraak, tronkgesprekke met Mandela, bosberade waar die kabinet taktiek beplan het en hoe die Nasionale Party in die onderhandelinge nie sy beloftes kon nakom nie.

Giliomee bied n prikkelende politieke geskiedenis. Eerder as om te veroordeel, probeer hy verstaan waarom die laaste Afrikanerleiers opgetree het soos hulle het, en hoekom hul eie beleid hulle uiteindelik in die steek gelaat het.


Add to cart

Recently viewed

See more
Free shipping
Stylish Square Men'S Outdoor Sports Smart Watch Wireless Call Flashlight AI Voice Assistant Sports
R925.00 No bids
Wristlet Keychain Bracelet Silicone Tassel Keychain for Women E
R343.00
1pc BEN SHERMAN Adjustable Baseball Cap Lightweight Washable Polyester Sun Hat for Men Women
R264.00 No bids
Fuel Shut Off Solenoid 1503es-12a5uc4s 1g925-60011 Solenoid Valve 12v
R743.00

Similar products

Die laaste reis - Karel Schoeman
R125.00
Die Laaste Afrikanerleiers: 'n Opperste Toets Van Mag - Hermann Giliomee
R160.00
64% OFF
Die Laaste Vrees - Adriaan Snyman
R160.00 R450.00
Gesprekke Oor Die Lewe - Die Laaste Gedagtes Van IL De Villiers
R40.00