| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband boek in goeie toestand.
Laagste prys op BOBSHOP!
Gerespekteerde historikus Hermann Giliomee volg die weƫ van vyf invloedryke Afrikanerleiers: Hendrik Verwoerd, John Vorster, PW Botha, Frederik van Zyl Slabbert en FW de Klerk.
Hoe het intelligente, gerespekteerde leiers vir soveel jaar so 'n onderdrukkende stelsel kon handhaaf? Inligting van rolspelers bied nuwe insigte op die apartheidsregering.