Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband. Met plastiek oorgetrek en in baie goeie toestand. 1ste druk (1987)
'n Versameling gedigte deur Etienne van Heerden.
Ons wil u bewus maak daarvan dat, vir die duur van die Poskantoor-staking, geen posstukke in Gauteng verwerk word nie. Daar is ‘n baie hoë risiko dat pakkies verlore sal gaan, soos wat dit tydens die laaste staking gebeur het. Om ‘n koerier-diens te gebruik is ‘n opsie, maar ‘n duur een! Na my kennis is die goedkoopste koerierdiens Postnet se Postnet-to-Postnet teen R99 per pakkie. Dit sal u baat om meer as een boek te koop en sodoende minder per boek af te staan aan koerier kostes.