Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
We combine postage, so do look at our other books on offer.
Books Dispatched within 2 business days.
Our books are protected with a removable plastic cover and sent with care.
Die laaste Sondag is ‘n spannende, gedurfde aktualiteitsroman wat afspeel in die Grensoorlog. Dit vertel die verhaal van ds Wessel Falk, die geestelike leier wat midde-in die gebeure staan wat lei tot 'n wraakaanval waarin 30 onskuldiges moet sterf. Die Laaste Sondag is Elsa Joubert se eerste roman na haar opspraakwekkende boek: Die Swerfjare van Poppie Nongena. Dit is ’n spannende, gedurfde aktualiteitsroman wat ’n projeksie gee van die kerk in Suid-Afrika - ’n ommuurde kerk waarin dit in laaste instansie nie meer gaan om die versoeningsdood van Christus nie, maar om Ou-Testamentiese waarde: ’n oog vir ’n oog.
Title | Die laaste sondag |
Author | Elsa Joubert |
Publisher | Tafelberg, 1983, |
Hardback, | |
1st ed. | |
ISBN | 0624022412, 9780624022411 |
Length | 149 pages |
Subjects | Afrikaans fiction |