This item has closed 4 buyers bought 4 items

Similar products

51% OFF
Die Storie van Heidi – Geanimeerde Fliek op DVD Afrikaans Preloved in Goeie Toestand
Secondhand
R95.00 R195.00
DIE LAASTE TANGO DVD [SA Shelf]
New
R59.00
Die Laaste Tag - Dvd (in a metal case) 2 discs
Secondhand
R60.00
DIE WINDPOMP - AFRIKAANS
Secondhand
R24.99
Die Laaste Tango (Afrikaans, DVD) Die Laaste Tango (Afrikaans, DVD)
Die Laaste Tango (Afrikaans, DVD) Die Laaste Tango (Afrikaans, DVD)
Sold

Die Laaste Tango (Afrikaans, DVD)

New 10 were available
R44.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Format
DVD
Rating
13
Genre
South African
Customer ratings:
Product code
GBJN-3416-G6A0
Bob Shop ID
270494150
Die Laaste Tango (Afrikaans, DVD) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days



De Wet, 'n 34-jarige, werkverslaafde speurder, stel 'n lokval vir Basson, die psigopaat wat nege vroue grusaam vermoor het. En wanneer hy hom vang, rand hy die reeksmoordenaar in woede en haat s erg aan dat hy drie jaar se uitmergelende werk en 'n skuldigbevinding in ernstige gevaar stel.

De Wet se baas stuur hom na Loxton, 'n afgele dorpie in die Bo-Karoo, om af te koel en te wag dat die omstredenheid te oorwaai. Hier ontmoet hy vir Ella, die mooi, passievolle vrou wat sterwend is aan kanker. De Wet se enigste doel is om die tyd te verwyl sodat hy sy pligte as speurder kan hervat, en die verlammende verveling te beveg. Ella se wens is om nog een laaste keer te tango.

De Wet is aanvanklik huiwerig om te leer dans, maar Ella se lewenslus en skoonheid - en sy eie begeerte na heling - laat hom al hoe dieper betrokke raak by di uitsonderlike vrou.

Intussen ontwaak Basson in die hospitaal, en beplan sy wraak teen De Wet. Hy slaag daarin om te ontsnap, en sy bloedspoor lei na die Bo-Karoo. Op die nag van die laaste tango, daag die reeksmoordenaar in Loxton op ...

Features

SummaryDe Wet, 'n 34-jarige, werkverslaafde speurder, stel 'n lokval vir Basson, die psigopaat wat nege vroue grusaam vermoor het. En wanneer hy hom vang, rand hy die reeksmoordenaar in woede en haat só erg aan dat hy drie jaar se uitmergelende werk en 'n skuldigbevinding in ernstige gevaar stel...
StudioKaroo Film Company
FormatDVD
Release date20151001
ContributorsDeon Meyer (Director), Louw Venter (Actor), Antoinette Louw (Actor), Marius Weyers (Actor)

Recently viewed

See more
48% OFF
Awei T13 Pro Waterproof Wireless Earbuds
New
R313.95 R599.00
Guy Martin: Our Guy In Russia (DVD)
New
R215.00
Leitz Brass 35mm film spool Set 6x fits rangefinder film cameras 2
Secondhand
R2,641.00
NBX0001M400 NBX0001M410 5C10R40220 Hard Disk Jack Connector With Flex Cable for Lenovo Legion Y53...
New
R233.00

Customer ratings: 1 ratings

thank you
30 Aug 2018