This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by TAKEALOT26738

Die Laaste Tango (DVD)

New
R145.00
Closed 9 Nov 13 00:06
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
29898799
Bob Shop ID
117117795
This item is sold brand new. It will be ordered from our supplier and normally ships in 7 to 10 working days

De Wet, ¿¿n 34-jarige, werkverslaafde speurder, stel ¿¿n lokval vir Basson, die psigopaat wat nege vroue grusaam vermoor het. En wanneer hy hom vang, rand hy die reeksmoordenaar in woede en haat s¿¿ erg aan dat hy drie jaar se uitmergelende werk en ¿¿n skuldigbevinding in ernstige gevaar stel.


De Wet se baas stuur hom na Loxton, ¿¿n afgele¿¿ dorpie in die Bo-Karoo, om af te koel en te wag dat die omstredenheid te oorwaai. Hier ontmoet hy vir Ella, die mooi, passievolle vrou wat sterwend is aan kanker. De Wet se enigste doel is om die tyd te verwyl sodat hy sy pligte as speurder kan hervat, en die verlammende verveling te beveg. Ella se wens is om nog een laaste keer te tango.


De Wet is aanvanklik huiwerig om te leer dans, maar Ella se lewenslus en skoonheid ¿¿ en sy eie begeerte na heling ¿¿ laat hom al hoe dieper betrokke raak by di¿¿ uitsonderlike vrou.


Intussen ontwaak Basson in die hospitaal, en beplan sy wraak teen De Wet. Hy slaag daarin om te ontsnap, en sy bloedspoor lei na die Bo-Karoo.
Op die nag van die laaste tango, daag die reeksmoordenaar in Loxton op ...

 
Actors: Louw Venter / Antoinette Louw / Marius Weyers
Language: Afrikaans
Released: 2013
Discs: 1
Region: 2
Edition: Single Disc
TV System: PAL
Product Code: 29898799