Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit gaan nie net oor 'n aangrypende historiese gebeurtenis nie. Dit gaan oor die verskil wat dit in die lewens van honderde miljoene mense gemaak het die verskil tussen hemel en hel. Jou verhouding met en jou liefde vir God staan in direkte verband met jou begrip en waardering van die gebeure tydens Die laaste ure van Jesus.
TITLE: Die Laaste Ure Van Jesus
AUTHOR: Isak Burger
SKU: 9781432203481
PUBLISHER: Carpe Diem Boeke
DATE PUBLISHED: 01/01/2014
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 208
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 148 mm x 210 mm x 15 mm
WEIGHT: 220 gr