Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
DIE LAASTE VAN DIE TAKHARE is meer as 'n honderd jaar oud. Dit handel oor 'n boer, Ou Karel Venter, wat met sy Engelse buurman, Henry Hamilton, stry kry oor die verdeling van die water op hulle aangrensende plase. Ou Karel verstaan glad nie Engels nie en sy dogter, Miemie, moet die Babelse verwarring probeer ontlont wanneer die Boer en Engelsman met mekaar praat. Die stuk steek goedig die draak met taalverskille en is 'n tydlose komedie deur een van Afrikaans se voorste skrywers.