Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die laaste van die takhare deur CJ Langenhoven, derde druk 1975. 134 Bladsye. Oud biblioteek boek, een of twee stempels in boek. Dit lyk asof die laaste skoon bladsy uitgeskeur is. Die boek is nog in 'n baie mooi toestand. Onder 1kg.